BORG ‘N MIELIEPIT

mon01apr12:00 amthu01aug12:00 amBORG 'N MIELIEPIT

Purchase here

Corn Kernel

- 0 +

Price R0.00

Total Price R0.00

Inquire before buy

Additional Information

Afrikaans

Die projek is hoofsaaklik ‘n skole projek, waar kinders meer ingelig word rondom die noodsaaklikheid van landbou en aangemoedig word om elkeen ‘n mielie pit te borg, teen R25 per pit, en sodoende ‘n bydra te lewer tot die groter prentjie wat realiseer in ‘n oes. 

Die fondse wat ingesamel word, gaan onder andere, aangewend word as insetkoste, aan ‘n mede boer wat ‘n hektaar borg, waarvan die opbrengs van die oes aan Vriende van Landbou geskenk word.

Die projek beperk homself nie net tot skole nie en kan uitgerol word as ‘n projek vir besighede wat ingelig en aangemoedig word om ook ’n mielie pit te borg.

Grond word deur vrywillige boere geborg vir ‘n werklike mielie oes, waarvan die opbrengs aan Vriende van Landbou geskenk word.

Die publiek kan op sosiale media die vordering van pit tot mielie oes volg.

 

English

This schools project is an initiative of 360ProManagement which forms part of an awareness raising and fundraising project for Friends of Agriculture. Friends of Agriculture (NPO Nr 267-162) works to provide financial assistance to farmers in times of losses and disasters.

Sponsoring a corn kernel makes the learners feel like they are part of a bigger picture.. By sponsoring each maize kernel, at R25, the learner makes it possible for a farmer to harvest approximately 600 kernels from the maize plant. One kernel of corn today can yield approximately 600 kernels in four months when harvested by the farmer.

The fundraising campaign will span for over four months because a corn kernel takes four months from sowing to harvest. Learners can sponsor as many seeds as they can during this period.

Time

12:00 am Monday 1st April 2024 12:00am - 12:00 am Thursday 1st August 2024 12:00am(GMT+02:00)