Dans Oppi Dak 02 Desember

sat02dec7:00 pmsat11:59 pmDans Oppi Dak 02 DesemberTime has ran out! Better luck next time!

Black Friday Discount

Normaal – was: R250 nou: R200
Kinders onder 10 – was: R125 nou: R100

Normaal – was: R250 nou: R200

Kinders onder 10 – was: R125 nou: R100

Purchase here

Kinders onder 3 is gratis.

Cancelled

Tickets are not available for sale any more for this event!

Additional Information

Kry jou kaartjie nou en Kom dans om die kersboom 02 Desember 2023🎄 Jou kaartjie sluit in: Jou toegang Alle kos Kersfees speletjies Genoeg dans spasie Kers musiek, dans musiek En n onvergeetlike dag Kersprogram:
12:00 Aankoms 13:00 Boerewors en roosterkoek Speletjies 15:00 Sosaties en vetkoek Speletjies 18:00 Potjiekos, potbrode, stampmielies ens. 19:00 Dans 21:00 Smores braai om konkas Dans tot laat
* Kontant kroeg beskikbaar

Time

7:00 pm Saturday 2nd December 2023 7:00pm - 11:59pm(GMT+02:00)

Location

Voortrekkermonument Amfidak, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027

Other Events

Get Directions