Oukersdag fees

sun24dec10:00 amsun7:00 pmOukersdag feesTime has ran out! Better luck next time!

Black Friday Discount

Bo 13 – is: R600 nou: 500
Bo 13 is: R600 nou: 500

Purchase here

Kinders onder 4 is verniet

Cancelled

Tickets are not available for sale any more for this event!

Additional Information

Oukersdag fees 11 gange, 44 geregte en een fantastiese gesins oukersdag! Ons spyskaart bestaan uit 11 gange – ja. 11 gange – onthou hierdie is nie ‘n resies nie, berei jou voor om heeldag lank te eet. En net voordat dit soos ‘n straf begin voel, kom die lekkergoed uit! Kom vier Kersfees soos in die oudae.

Cash bar available/Kontantkroeg beskikbaar.
Geen eie verversings of kos nie.

Time

10:00 am Sunday 24th December 2023 10:00am - 7:00pm(GMT+02:00)

Location

Voortrekkermonument Amfidak, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027

Other Events

Get Directions